Beskikbaarheid van Bane/Availability of Courts

Hierdie naweek...

Paarl Rock Festival from Friday at 5pm until Sunday morning.
Scaled down version of Spring Festival, no T-shirt or Sunday lunch, very reduced entry fee.
Please adhere to covid protocols

 

Sosiale Aand

Vrydag 13 Maart 2019, sosiale aand by klub, ons begin 6:00 pm. Almal welkom, ook “nie lede”, geen besoekersfooi vir speel saam met groep. As jy bietjie laat gaan wees, kom nog steeds. Die ligte is aan, vure gaan brand, bring ietsie om te braai. Die nodige koel drankies sal te koop wees in onthaal area. Alles gratis, Read More …

Jaarprogram

Paarl Senior Ope  23-25 Jan 2020; Boland Junior Ope  20-20 Feb 2020; Boland Junior Proewe 6-8 Maart 2020; Vrydagaand sosiaal, 13 Maart 2020; Boland Junior Proewe  15-17 Mei 2020; U/19 SA Schools IPT  13-17 June 2020; Piet Oelofse Toernooi  15 Aug 2020; Paarl Junior Ope  24- 27 Sep 2020; Spring Festival  2-4 Oct 2020; Boland Laerskole Read More …

Skole Liga

Plaaslike skole maak gebruik van die Paarl bane vir hulle skole liga. Wedstryde vind op Vrydag agtermiddae plaas, ouens wat hou van Vrydae speel, maak net seker daar is wel bane beskikbaar. Wedstryde is gewoonlik so van 14h00 – 17h00, daar mag bane oop wees tussenin. Wedstryde normaalweg net in 2 Winter kwartale

SquashPotalCoachingAdd