Skole Liga

Plaaslike skole maak gebruik van die Paarl bane vir hulle skole liga. Wedstryde vind op Vrydag agtermiddae plaas, ouens wat hou van Vrydae speel, maak net seker daar is wel bane beskikbaar. Wedstryde is gewoonlik so van 14h00 – 17h00, daar mag bane oop wees tussenin. Wedstryde normaalweg net in 2 Winter kwartale