Sosiale Aand

Vrydag 13 Maart 2019, sosiale aand by klub, ons begin 6:00 pm. Almal welkom, ook “nie lede”, geen besoekersfooi vir speel saam met groep. As jy bietjie laat gaan wees, kom nog steeds.
Die ligte is aan, vure gaan brand, bring ietsie om te braai. Die nodige koel drankies sal te koop wees in onthaal area. Alles gratis, enigste uitgawe gaan jou aankope wees by kroeg (snoepie vir 0/18 en skoliere)