Inligting Rakende Heropening

Die klub is oop vir speel met sekere beperkings.

Klub is oop op weeksdae vanaf 9am – 8:30pm, Vrydae slegs tot 5pm. Bespreek aanlyn.
Saniteer asb u hande met aankoms, gesig masker of skerm is verpligtend.
Teken in by kroeg/ontvangs area. Vul asb die vorm in, dit is verpligtend.

Indien u nie geregistreer is om aanlyn te bespreek nie, is inligting oor hoe om te werk te gaan beskikbaar by kantoor.

Please complete an indemnity form, it is compulsory for play.
Make use of the sanitizing equipment at each court entrance.
Please follow the covid-19 restriction instructions as indicated on numerous signs on the walls of the club.

Play without mask/shield is allowed on court.
You also do not have to sip your drink through your mask.