Club Championships

CC`6Club Champs 2015 is verby. Baie het deelgeneem. Sommige het gespeel om die kompetisie te wen, ander het gespeel om 'n goeie posisie op die klubleer te bereik en ander het sommer net gespeel omdat hulle hou van muurbal, elke rede baie belangrik.

Meeste spelers het alles gegee en was na die afloop van die wedstryde baie moeg , mens kon dit sien na aanlyding van hoe hulle in die hoeke van die baan hang.CC`31 CC`30

 Ander het weer hulle moegheid gewys deur dadelik iets koels te kry om af te sluk CC`3by die watergat. Daar by baan 6 waar baie van die ouens hulle beste spel lewer.

Nie almal kon 'n prys inpalm nie, daar is net genoeg vir 'n paar van ons.CC`49 Van ons het vol verlange na die pryse gekyk het en gewonder of dit al te laat is om ons spel te verbeter.CC`28 Ander het weer gekom om te ondersteun al was dit ook net om lekker te eet en te gesels.

Dankie aan almal wat daar was.

Mans Kampioen         Dames Kampioen

CC81.CC89