Winter Liga

WEDSTRYDE WORD OP WOENSDAGAANDE GESPEEL.WEDSTRYDE WORD OP TYDBASIS GESPEEL 5MIN OPWARMING EN 25 MIN SPEEL. WEDSTRYDE BEGIN OM 18.00 EN IS 21H00 KLAAR. BETAAL ASSEBLIEF DIE R50-00 INSKRYWINGSGELDE BY DIE KROEGTOONBANK VOOR OF OP 5 AUGUSTUS, ANDERS SAL DIT OP LEDE GELDE GELAAI WORD. PUNTE WORD OP TELLINGKAARTE BY BLIKKIES INGEVUL. PUNTE IS AANEENLOPEND, N WEN IS 2, VERLOOR 0 EN GELYK OP IS 1 ELK, MAAR GEE JOU REGTE TELLING VIR BLIKKIES.(BV 20-13)
INDIEN JUL NIE JUL WEDSTRYD OP SPESIFIEKE DATUM KAN NAKOM, SPEEL DIT VOORAF OF REEL SELF N RESERWE IN JOU PLEK. DAAR SAL NA ELKE WEEK N OPSOMMING VAN JUL PUNTE OP GLASDEUR GEPLAK WORD. INDIEN JUL NIE JUL PUNTE VIR BLIKKIES GEE NIE, SAL DAAR N 0 TEEN JUL NAAM INGESLEUTEL WORD.

KYK WIE IS JOU OPONENT EN BESPREEK JOU BAAN OP DIE GLASDEUR IN DIE KLUB.

WDates