Daar gaan geen WP liga plaasvind vanjaar nie. Daar word egter plaaslike toenooie beplan waaraan spelers kan deelneem. Games will be staggered to reduce social contact and to adhere to the covid-19 safety protocols. It will be structured in the same that we usually play our club champs. We also have a new point base Read More …
Inligting Rakende Heropening
Die klub is oop vir speel met sekere regulasies. Bespreek aanlyn. Saniteer asb u hande met aankoms, gesigsmasker of -skerm is verpligtend. Teken in by kroeg/ontvangs area. Vul asb die vorm in, dit is verpligtend. Indien u nie geregistreer is om aanlyn te bespreek nie, is inligting oor hoe om te werk te gaan beskikbaar Read More …
Sosiale Aand
Vrydag 13 Maart 2019, sosiale aand by klub, ons begin 6:00 pm. Almal welkom, ook “nie lede”, geen besoekersfooi vir speel saam met groep. As jy bietjie laat gaan wees, kom nog steeds. Die ligte is aan, vure gaan brand, bring ietsie om te braai. Die nodige koel drankies sal te koop wees in onthaal area. Alles gratis, Read More …
Jaarprogram
Paarl Senior Ope 23-25 Jan 2020; Boland Junior Ope 20-20 Feb 2020; Boland Junior Proewe 6-8 Maart 2020; Vrydagaand sosiaal, 13 Maart 2020; Boland Junior Proewe 15-17 Mei 2020; U/19 SA Schools IPT 13-17 June 2020; Piet Oelofse Toernooi 15 Aug 2020; Paarl Junior Ope 24- 27 Sep 2020; Spring Festival 2-4 Oct 2020; Boland Laerskole Read More …
WP Liga
WP liga vir 2020 is alweer aan die gang.. Die WP liga website www.resultsandnews.com (kliek hier) en kies die liga.
Skole Liga
Plaaslike skole maak gebruik van die Paarl bane vir hulle skole liga. Wedstryde vind op Vrydag agtermiddae plaas, ouens wat hou van Vrydae speel, maak net seker daar is wel bane beskikbaar. Wedstryde is gewoonlik so van 14h00 – 17h00, daar mag bane oop wees tussenin. Wedstryde normaalweg net in 2 Winter kwartale